Jaarboeke

Gesondheidsorgstelsels 254


 
Modulekode SOH 254
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Gesondheidsorg en die dimensies van gesondheidsorg. Multidissiplinêre en omvattende gesondheidsorglewering. Stelsels van gesondheidsorg-lewering plaaslik, nasionaal, internasionaal. Instansies en organisasies in die gesondheidsorgsektor. Plaaslike, nasionale en internasionale gesondheidsbeleid. Demografiese, biostatistiese en epidemiologiese konsepte, metodes en tendense in die beplanning van gesondheidsorgfasiliteite en -dienste. Kontemporêre vraagstukke in gesondheidsorgdiensverskaffing en -beleid.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes PHY 131, CMY 151, FSG 161, FSG 162, FTP 100, ANA 152, ANA 162
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences